You are here:
Saterdag, 20 Junie 2009
Onderwerp:
Wat het die nasionale varkprestasietoetsskema ten doel en aan watter standaarde word diere gemeet? Waarom is die regte beer en sog asook die regte voer van kernbelang vir die voornemende varkboer? Waarna moet die huisvrou oplet wanneer sy varkvleis aankoop?
Gaste:
- Frits Voordewind, tegniese bestd Nasionale Varkprestasietoetsskema (012 672 9068)
- Chris van der Walt, bestd Irene varkeenheid (012 672 9196)
Tydsduur:
11 minute 41 sekondes
Luister:
f090620.mp3 (4.90Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".