home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 13 Junie 2009

Onderwerp:

Daar is tans net meer as 200 landbou-ingenieurs by die SA Raad vir Ingenieurswese geregistreer. Die tekort aan persone in die beroep moet veral opgeweeg word teen die groot werksveld van die landbou-ingenieur. Maar wat is die minimum vereistes vir toelating tot die kursus en is beurse beskikbaar? Skoolvakvoorligters kan ook voortaan gebruik maak van 'n video oor die loopbaan van die landbou-ingenieur.

Gaste:



Tydsduur:

12 minute 26 sekondes

Luister:

f090613.mp3 (5.23Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".