home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 6 Junie 2009

Onderwerp:

Die landbou-ingenieursberoep is een van nege ingenieursrigtings wat erkenning geniet van die SA Raad vir Ingenieurswese. Hoe wyd strek die werksveld van die beroep en hoedanig is die huidige vraag na afgestudeerdes in ons land teen die agtergrond dat slegs een plaaslike Universiteit 'n graadkursus in landbou-ingenieurswese aanbied?

Gaste:



Tydsduur:

12 minute 17 sekondes

Luister:

f090606.mp3 (5.16Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".