home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 23 Mei 2009

Onderwerp:

Wat is die grootste uitdaging waarvoor die afgestudeerde veearts te staan kom in die arbeidsmark? Benewens veeartse word veterinêre verpleegsters ook op Onderstepoort opgelei, maar wat behels diè kursus, hoeveel studente kan jaarliks ingeneem word en waar kan die verpleegsters oral hul beroep beoefen? Raad word gegee oor hoe voornemende studente in beide studierigtings te werk moet gaan.

Gas:



Tydsduur:

10 minute 53 sekondes

Luister:

f090523.mp3 (4.4Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".