home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 16 Mei 2009

Onderwerp:

Wat behels die kursus in veeartsenykunde en wat is die verhouding tussen dames- en mansstudente op Onderstepoort? Hoedanig is studiebeurse beskikbaar? Waarom word 'n verandering aan die duur van die 7-jaarkursus voorsien en is daar alternatiewe opleidingsmoontlikhede om in die groot tekort in die beroep in ons land te voorsien?

Gas:



Tydsduur:

12 minute 1 sekonde

Luister:

f090516.mp3 (4.8Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".