home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 9 Mei 2009

Onderwerp:

Onderstepoort se ontstaan kan teruggevoer word na 'n Switserse veearts, Arnold Theiler, wat in die laat 1890's in Suid-Afrika navorsing gedoen het op siektes soos runderpes, lamsiekte en ooskuskoors. Hoe het Onderstepoort se verantwoordelikhede oor tyd uitgebrei? Hoeveel studente kan jaarliks ingeneem word, hoedanig word die platteland met veeartse bedien en hoe raak 'n tekort in die beroep onder meer die sertifiseringsdienste vir die in- en uitvoer van diere en materiaal van dierlike oorsprong?

Gaste:



Tydsduur:

15 minute 13 sekondes

Luister:

f090509.mp3 (6.39Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"