You are here:
Saterdag, 25 April 2009
Onderwerp:
Waarom is fondse vanaf die Proteïennavorsingstigting (PNS) vir lupiennavorsing sedert begin vanjaar gestaak en word die fondse toegespits op canola produksie in die Wes-Kaap en sojaboon uitbreiding in die somereëndele van ons land? Waar staan PNS as vennoot in die produksie van biobrandstof, veral met die oog op die land se proteïentekort?
Gaste:
- Gerhard Scholtemeijer, voorsitter PNS, Johannesburg 011 803 2579)
- Jos de Kock (dr), PNS trusteelid 011 803 2579
Tydsduur:
12 minute 21 sekondes
Luister:
f090425.mp3 (5.19Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"