home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 4 April 2009

Onderwerp:

Gedurende die periode 2002 - 2007 is gemiddeld elke jaar meer grane verbruik as wat in die wêreld geproduseer is. In die lig daarvan ontstaan die vraag of dit haalbaar is dat genoeg voedsel vir alle mense op aarde teen 2020 geproduseer kan word. Verder, hoeveel hektare bewerkbare landbougrond in sub-Sahara-Afrika word huidig vir landbouproduksie benut?

Gaste:



Tydsduur:

11 minute 48 sekondes

Luister:

f090404.mp3 (4.96Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"