home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 28 Maart 2008

Onderwerp:

Hoe verwarm jy jou plaashuis in die koue Karoowinter en hoe benut jy die groot hoeveelheid hitte van 'n kaggelskoorsteen saam met jou water sonverwarmingsisteem? Hoe voorkom jy die toekalking van waterpype? In die program hoor ons watter plan 'n boer maak en ook wat KILO beteken.

Gaste:



Tydsduur:

14 minute 47 sekondes

Luister:

f090328.mp3 (5.87Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"