home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 21 Maart 2009

Onderwerp:

Die dekaan van die fakulteit Agriwetenskappe aan die Universiteit van Stellenbosch gesels in die program oor tendense in studierigtings en ook leemtes wat kommer wek. Waarom is daar min belangstelling van swart studente om landbou te studeer? Landbou was die grootste werkverskaffer in die wêreld - waar staan dit tans op die rangordeleer?


Gaste:



Tydsduur:

11 minute 58 sekondes

Luister:

f090321.mp3 (5.87Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"