home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 14 Maart 2009

Onderwerp:

Die huidige ekonomiese situasie in ons land gesien vanuit 'n landbouperspektief - het die landbou-uitset oor jare tred gehou met bevolkingsaanwas en groei in die vraag? Hoedanig is die klimaat vir belegging in die landbou? Die toekoms van kleinskaal boere en die rol van swart landbou op 'n kommersiële grondslag. Voorsien landbou-opleiding in die behoefte van die bedryf?


Gaste:



Tydsduur:

12 minute 27 sekondes

Luister:

f090314.mp3 (5.23Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"