You are here:
Saterdag, 7 Maart 2009
Onderwerp:
Langs die N1 ten noorde van Worcester lê een van die oudste navorsingsplase van die departement Landbou in die Wes-Kaap. 'n Wye veld van aktiwiteite en dienste vind hier plaas: grondvogbestuur, Landcare, grondhervorming, veeartsenydienste, voedselveiligheid en die saadoes van veldplante vir verspreiding aan boere in ekstensiewe distrikte.
Gaste:
- Hannes Botha, veldnavorser en plaasbestuurder (023 347 1121)
- Neels de Jager, grondvogbestuur
- Rudolph Roscher, Landcare
- Jannie Swanepoel, voedselhigiëne
- Eugene du Plessis, veeartsenydiens
- Norman Nicol, grondhervorming
Tydsduur:
12 minute 19 sekondes
Luister:
f090307.mp3 (5.18Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"

Karoobitousaad word geoes

Personeel bied deurlopend junior Landcare kampe in die Boland aan

Met korrekte bestuurtegniek word grondvog deurlopend gemeet om besproeiingsonsekerhede uit te skakel