You are here:
Saterdag, 28 Februarie 2009
Onderwerp:
Die Noordweste Veldmerinoklub of Veldramklub soos dit onder lede bekend staan, vier vanjaar hul 21 bestaansjaar. Die doel met die klub is die beskikbaarstelling van veldaangepaste Merinoramme aan kuddeboere. Die grootste knelpunt vir kleinveeboere is egter probleemdiere wat lamverliese van tot 30% veroorsaak.
Gaste:
- Gielo du Toit, Witfontein, Fraserburg 02072 - vra vir 2540; 083 561 6325
Tydsduur:
11 minute 51 sekondes
Luister:
f090228.mp3 (4.98Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"