home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 21 Februarie 2009

Onderwerp:

Die internasionale mark het 'n voortdurende behoefte na kwaliteit groentesaad en daarom is te min saadprodusente 'n knelpunt in die bedryf. Nuwe gebiede word dus gesoek en ontwikkel vir die produksie van saad van onder meer uie, wortels, koolgewasse, beet, slaai en komkommers.


Gaste:



Tydsduur:

11 minute 41 sekondes

Luister:

f09.mp3 (4.91Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"


Uiesaadproduksie in die Klein-Karoo

Hoë markvereistes geld vir die kwaliteit en voorkoms van die produk