home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 14 Februarie 2009

Onderwerp:

Die Merino stoetteler se taak is om gedurig meerderwaardige genetiese materiaal te identifiseer. BLUP is 'n metode om diere te selekteer - dit gee nie 'n akkurate weergawe van die dier se teelvermoë nie, maar wel 'n akkurate voorspelling van die dier se teelwaarde. 'n Merino stoetteler deel sy sukses met die toepassing van hierdie praktyk.


Gaste:



Tydsduur:

12 minute 15 sekondes

Luister:

f090214.mp3 (5.15Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"