home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 7 Februarie 2009

Onderwerp:

Ten einde te voldoen aan die markvereistes wat aan die volstruisbedryf gestel word om volhoubare uitvoere te verseker, is standaarde saamgestel van toepassing op elke produsent. Voorts is daar toenemende druk op die bedryf om groener te produseer en daarom word biodiversiteit van die omgewing ook in die standaarde vervat.


Gaste:



Tydsduur:

12 minute 02 sekondes

Luister:

f090207.mp3 (5.06Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"