home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 24 Januarie 2009

Onderwerp:

Karooveld word bedreig deur renoterbosindringing. Die brand van veld vir die hervestiging van grassoorte blyk 'n suksesvolle praktyk te wees. Dan kom kaal kolle van tot 2000 ha voor in sekere dele van die Karoo. Verskeie aksies is oor die afgelope 5 jaar van stapel gestuur om dit te rehabiliteer waarvan sommige praktyke koste-doeltreffend blyk te wees.


Gaste:



Tydsduur:

11 minute 49 sekondes

Luister:

f090124.mp3 (4.97Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"

Re-establishment of veld after fire
Grasvestiging in die Groot Karoo na brand (voorgrond) met renosterbos en harpuis (fynbos) in die ongebrande agtergrond
Kaal kolle in die Karoo
Kaal kolle van tot 2000 ha kom voor in sekere dele van die Groot Karoo

Rehabilitation of bare areas
Verskeie praktyke word beproef om die kaal kolle te rehabiliteer
Smutsvinger gras
Smutsvingergras vestig op een van die kaal kolle