home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 17 Januarie 2009

Onderwerp:

Vier Merinotelers van die Karoo het sowat 10 jaar gelede besluit om hul genetika in 'n konsortium te verpoel en met die ondersteuning van kundiges kan hulle vandag in die behoeftes van mede-boere voorsien deur 'n verskil in hul kuddes te maak. Die hoeksteen van die konsortium is die seleksie van ram- en ooimateriaal onder natuurlike onstandighede.

Gaste:



Tydsduur:

12 minute 07 sekondes

Luister:

f090117.mp3 (5.10Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"


Konsortium Merino ooie

Boy Pipes van Dombietersfontein met een van die Konsortium ramme