You are here:
Saterdag, 10 Januarie 2009
Onderwerp:
In gistermiddag se program het standaarde vir volhoubare landbou-uitvoere onder die soeklig gekom. Hoe kan die departement van Handel en Nywerheid 'n boer op grondvlak in die verband van hulp wees? Waarom moet die boer se koolstofvoetspoor kleiner word, en wat is die finansiële gevolge van standaarde?
Gaste:
- Marba Visagie, adjunkdirekteur departement Handel en Nywerheid (012 394 1360)
- Anton Kruger, HUB, SAVBK (044 272 3336)
- Smiley de Beer, projekbestd NWKV (028 212 3160)
Tydsduur:
12 minute 12 sekondes
Luister:
f090110.mp3 (5.13Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"