You are here:
Saterdag, 3 Januarie 2009
Onderwerp:
Wat is 'n para-veterinêre beroep? Dit is natuurlik ondersteunend tot die werksaamhede van die veearts en sluit in die veterinêre verpleegster, dieregesondheidstegnikus (dgt) en veterinêre tegnoloog. Die verpleegster en dgt werk self met diere terwyl die bloed- en parasietmonsters wat byvoorbeeld deur hulle geneem word, op die diagnostiese tafel van die tegnoloog beland. paraveterinary occupations
Gaste:
- Leanne Krauss, veterinêre verpleegster info@vnasa.co.za
- Francois Dreyer, tegniese laboratorium bestd, Vet Lab Stellenbosch en voorsitter SA Vereniging van Veterinêre Tegnoloë 021 887 0324
- Dawid Visser, tegniese bestd dieregesondheid, Wes-Kaap 021 808 5057
Tydsduur:
12 minute 27 sekondes
Luister:
f090103.mp3 (5.24Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"