home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 6 September 2008

Onderwerp:

Wat is voedselvergiftigingsiektes en hoe verskil dit van voedselgedraagde siektes? Voedselvergiftiging kan selfs tot verlamming aanleiding gee maar die siektes kan voorkom word deur sekere wenke getrou na te kom

Gaste:



Tydsduur:

12 minute 28 sekondes

Luister:

f080906.mp3 (5.24Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"