home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 23 Augustus 2008

Onderwerp:

Landbou is die werk- en geleentheidskepper in landelike gebiede. 'n Stabiele en gelukkige landelike gemeenskap heg waarde tot voedselsekuriteit. Maar wat lê ten grondslag van 'n gemeenskap om voedsel te produseer en voedselsekuriteit te verseker?

Gaste:



Tydsduur:

12 minute 02 sekondes

Luister:

f080823.mp3 (5.06Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"