home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 9 Augustus 2008

Onderwerp:

Op nasionale vrouedag vertel 'n ma en haar dogters hoe hulle rooskwarts en halfedelstene op hul plaas delf en dit dan verwerk tot juwele, waterfonteine, roos- en witkwartslampe vir babakamers en vir buitehuise versiering en selfs gekleurde klip gebruik vir die aanlê van droogtetuine in waterskaarsgebiede.

Gaste:



Tydsduur:

10 minute 34 sekondes

Luister:

f080809.mp3 (4.44Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"

Drought garden utilising quartz