home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 26 Julie 2008

Onderwerp:

In sy 80ste bestaansjaar is drie van die Hoër Landbouskool Oakdale op Riversdal se leerders aangewys as nasionale wenner van die Absa-Landbouweekblad jeugboerkompetisie. In diè program verneem ons hoe die leerders se hoenderboerdery bedryf is en wat die skool se 80ste feesvierings volgende naweek behels.

Gaste:


Tydsduur:

11 minute 47 sekondes

Luister:

f080726.mp3 (4.95Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"


Die ingang van die Hoėr Landbouskool Oakdale is geleė aan die voet van die Garciapas

Voor die hoofgebou van Oakdale staan vlnr mnr Fanie Smit, departementshoof Landbou, Hanrico Fourie, Jannie Schoeman, Wouter Vorster en die skoolhoof, mnr Andrč Latsky