home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 12 Julie 2008

Onderwerp:

'n Hoogsaansteeklike siekte - "Johne's disease" - wat voorkom by alle skaaprasse węreldwyd kon sover nie met groot welslae in Australië en Nieu-Seeland beheer word nie. Die plaaslike bedryf en nasionale veeartsenydienste span tans saam in 'n program om die siekte te bekamp. In die program gesels die veearts wat eerste die siekte in ons land gediagnoseer het en sy destydse kollega wat tans self met skape boer, oor wat beoog word met die program en wat skaapboere te doen staan.

Gaste:



Tydsduur:

12 minute 26 sekondes

Luister:

f080712.mp3 (5.23Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"