You are here:
Saterdag, 5 Julie 2008
Onderwerp:
Indien persone hondsdolheid opgedoen het en simptome begin toon, is die sterftesyfer 100%. Hondsdolheid is 'n virussiekte wat deur soogdiere of warmbloediges oorgedra word en dit sluit vlermuise in. Die virus beweeg vanaf die bytplek deur die senuwees tot in die brein en die tydperk kan wissel van 2 weke tot 6 maande. Juis daarom is onmiddellike optrede van lewensbelang.
Gaste:
- Dr Pieter Koen, adjunkdirekteur Dieregesondheid Wes-Kaap (021 808 5052)
Tydsduur:
12 minute 06 sekondes
Luister:
f080705.mp3 (5.10b, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"
Klik op foto vir groter weergawe