home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 31 Mei 2008

Onderwerp:

Wat is biometrie en hoe verskil dit van die statistikus se werk? Waarom is dit van kernbelang dat enige navorser reeds vanaf die beplanningsfase met die biometrikus moet saamwerk? Wat is die verskil tussen beplande eksperimente en boereproewe, en hoe moet 'n vraelys beplan word? Wat staan voornemende studente in diè studierigting te doen? (kyk foto's van projekbeplanning tot praktyk).


Gaste:



Tydsduur:

12 minute 18 sekondes

Luister:

f080531.mp3 (5.17Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"

Klik op fotos vir groter weergawes.