home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 17 Mei 2008

Onderwerp:

Die Corriedale is getallegewys die tweede grootste skaapras ter wêreld. Diè dubbeldoel is bekend vir sy gehardheid en aanpasbaarheid. Die wol van die Corriedale word veral gebruik vir die maak van tapyte, gordyne en muurbehangsels. 'n Boer van die Swartland het 40 jaar gelede sy eerste Corriedales op Williston gekoop.



Gaste:



Tydsduur:

14 minute 47 sekondes

Luister:
f080517.mp3 (5.15Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"

Corriedale sheep