You are here:
Saterdag, 3 Mei 2008
Onderwerp:
Die Oudtshoorn navorsingsplaas word gewoonlik in verband gebring met volstruisnavorsing. Minder is egter bekend oor die alternatiewe gewasse wat op die plaas aangeplant is vir navorsing- en demonstrasiedoeleindes waaronder jojoba, druiwe, turksvye, olywe, granate, vye, kruie, soethout of liquorice en droogteverdraagsame voergewasse soos soutbos en garingbome.
Gaste:
- Kobus Nel, spesialisvoorligter
- Piet Roux, plaasbestuurder 044 272 6077
- Anel Engelbrecht, navorser
Tydsduur:
12 minute 21 sekondes
Luister/Laai af:
f080503.mp3 (5.87Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"

Granate op die navorsingsplaas gereed om geoes te word

Jong vrugte in die turksvyboord