You are here:
Saterdag, 26 April 2008
Onderwerp:
'n Boer van Albertinia het sopas nagraadse studie voltooi oor 'n natuurlike gewas van sy omgewing - dekriet. Wat is die verskil tussen mannetjiesriet en wyfiesriet, wat word bedoel met die kwaliteit van dekriet, waarna moet 'n huiseienaar oplet alvorens hy op 'n rietdak besluit, hoe brandveilig is 'n rietdak en wat is die lewensduur van so 'n dak?
Gaste:
- Muller Horn, Elbertskraal, Albertinia (028 735 1921/084 711 1657)
Tydsduur:
11 minute 30 sekondes
Luister: |
f080426.mp3 (4.83Mb, 44MHz @ 56kbs) |
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"

Mannetjiesriet wat gebruik word vir die dek van dakke

'n Volwasse rietpol word sowat 2,5 m hoog met 'n boonste omvang van sowat 3 m