You are here:
Saterdag, 12 April 2008
Onderwerp:
Boere van Wupperthal in die Sederberge ontvang groot steun van die Wes-Kaapse departement van Landbou vir die uitbreiding van organiese rooibosteeverbouing, groente- en veeboerdery.
Gaste:
- Niel Zimri, landbougemeenskapwerker, Wupperthal - (027 492 3641)
- Pieter de Lange, hoofnywerheidstegnikus: infrastruktuur en wateraangeleenthede, Vredendal - (027 213 2000)
Tydsduur:
11 minute 44 sekondes
Luister: |
f080412.mp3 (4.93Mb, 44MHz @ 56kbs) |
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"

Op die rooiteebaan van Wupperthal vlnr Pieter de Lange, Wayne Burleson, landbounavorser van Montana ( VSA), Niel Zimri, Connie Burleson en Barend Salomo, bestuurder van die teebaan