home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 5 April 2008

Onderwerp:

Studente van vier Universiteite doen tans navorsing ter aanvulling van hul akademiese studies by die Outeniqua navorsingsplaas. Die navorsing is gerig op 'n verhoging in melkproduksie deur voedingsbestuur aanpassing, die bepaling van droë materiaal van aangeplante weiding, hitte-waarneming by dekverse, die ekonomiese volhoubaarheid van 'n raaigras/kikuyu stelsel, die produksie van voersorghumbasters, en die invloed van hoë konsentraatvlakke op koeie se rumen pH.

Gaste:

Navrae Dr Philip Botha / Prof Robin Meeske 044 803 3700

Tydsduur:

12 minute 15 sekondes

Luister: f080405.mp3 (5.15Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"