home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 29 Maart 2008

Onderwerp:

'n Passie vir mense en die gemeenskap het die grondslag gelê vir 'n geslaagde bemagtigingsprojek in die Langkloof wat toon dat finansiële bemagtiging slegs die eerste tree is op die pad na volhoubare sukses. Werknemers en werkgewers bou saam aan 'n benadering wat die mens se siel, gees en liggaam insluit.

Gaste:


Tydsduur:

11 minute 45 sekondes

Luister:
f080329.mp3 (4.93Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"

Photograph: Amanda Vosloo and Stanley Sihenga, Oudirif and Sam van der Merwe
Vlnr Amanda Vosloo, Stanley Sitchiengha en Sam van der Merwe