home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 9 Februarie 2008

Onderwerp:

Kenhardt se meentgrond beslaan vyf plase met 'n totale oppervlakte van meer as 20 000 ha wat deur lede van die Opkomende Boerevereniging benut word. Die Grondwet van die Vereniging maak voorsiening vir 'n meentkomitee wat deur gereelde besoeke op die plase toesig hou dat oorbeweiding nie posvat nie en die kleinvee gesond bly deur noue samewerking met die plaaslike staatsveearts en departement van Landbou.

Gaste:



Tydsduur:

11 minute 41 sekondes

Luister: f080209.mp3 (4.91Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"