You are here:
Saterdag, 26 Januarie 2008
Onderwerp:
Die praktyke wat Angorabok kleinboere van Jansenville volg, word op die Cradock proefstasie vergelyk met die aanbevole departementele praktyke - met insiggewende resultate. Op dieselfde proefstasie word navorsing, in samewerking met die Universiteit van die Vrystaat ook uitgevoer oor die produksie van buiteseisoen uie.
Gaste:
- Jorrie Jordaan, 1ste landbouwetenskaplike (048 881 4513)
- Marina Jordaan, 1ste landbouwetenskaplike (048 881 4513)
Tydsduur:
11 minute 51 sekondes
Luister: |
f080126.mp3 (4.98Mb, 44MHz @ 56kbs) |
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"