home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 12 Januarie 2008

Onderwerp:

Met die voortdurende styging van brandstofpryse word 'n potensiële mark vir biobrandstof uit landbouprodukte geskep en dit maak produksiedeure vir boere oop.

Gaste:



Tydsduur:

12 minute 30 sekondes

Luister: f080112.mp3 (5.21Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"


Klik op foto vir groter weergawe
Die enjintoetsbank by die Departement van Landbou Afdeling Landbou Ingenieurswese in Silverton waar die navorsing in 1979 begin is en die ontbrandings eienskappe bepaal is.

Klik op foto vir groter weergawe
Die sikliese toetslaboratorium waar 'n aantal trekkerenjins gelyktydig aan langtermyn fabrieksvoorgeskrewe enjintoetse onderwerp is.

Klik op foto vir groter weergawe
Twee dieselinspuiters. Regs 'n inspuiter waar diesel gebruik is en links 'n inspuiter waar 'n oormaat onveresterde plantolie teenwoordig is in die brandstof. Dit is juis hierdie onveresterde plantolie wat daartoe aanleiding gee dat die inspuiter opkool en tot swak ontbranding aanleiding gee en later tot die polimerisering van die enjinolie. Die opkoling van die inspuiters is maar een van die probleme wat verwag kan word met brandstof wat nie aan die nodige spesifikasies voldoen nie.