You are here:
Saterdag, 29 Desember 2007
Onderwerp:
Die slotbydrae oor die 50 jaar van landbou-uitsendings op RSG - staan vir 'n oomblik stil by onder meer die 1980 droogte in Namakwaland, die Laingsburg- vloed, die toekoms van landbou-uitsendings op RSG en 'n unieke klokkespel in 'n Kerk in Bethlehem.
Gaste:
- Burger familie, Beenbreek, Namakwaland
- Pieter Conradie, Nooitgedacht, Laingsburg
- Jan Nel, Vanzylsdamme, Ladismith
- Flip Bothma, Spitskop, Merweville
- Kobus Oosthuizen, Casidra (Wupperthal 4x4)
- Jolan Japhta, De la Batskool vir Dowes
- Magdaleen Krüger, bestuurder RSG
- Ds Solly Ozrovech, skrywer
- Steel Payne Bellringers, Bethlehem
Tydsduur:
14 minute 47 sekondes
Luister: |
f071229.mp3 (5.87Mb, 44MHz @ 56kbs) |
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"