You are here:
Saterdag, 17 November 2007
Onderwerp:
Die wasmot, luise, gifbespuiting op gewasse en brande is bedreigings vir die voortbestaan van bye. Watter apparaat benodig 'n voornemende byeboer, hoe vermeerder jy jou korwe en waaraan voldoen kwaliteit heuning?
Gaste:
- Jana du Plessis, Koe-Koeb-B, Neilersdrift (072 556 4203)
- Seppie Esterhuisen, asstdir dept Landbou, Siyanda
Tydsduur:
11 minute 29 sekondes
Luister: |
f071117.mp3 (4.82Mb, 44MHz @ 56kbs) |
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"
Die dagtaak van die by word met ywer vervul
Byeboerwa: Jana du Plessis en haar werknemers by haar byeboerwa wat 'n algemene gesig is langs die Benede-Oranje
Klik op fotos vir groter weergawe