home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 3 November 207

Onderwerp:

Die doel met provinsiale departemente van Landbou se junior landcare kampe is om omgewingsverantwoordelikheid by leerders tuis te bring wat nou aansluit by die departement van Onderwys se leerplanne. In die program 'n besoek aan twee kampe - op die sandduine van die Kalahari en tussen die berge in die Slanghoekvallei.

Gaste:



Tydsduur:

12 minute 19 sekondes

Luister:

f071103.mp3 (5.18Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"

Landcare camps
Landcare camps
Landcare camps
Landcare camps

Klik op fotos vir groter weergawes.