home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 20 Oktober 2007

Onderwerp:

Die Hoër Landbouskool Marlow op die walle van die Visrivier in die distrik van Cradock het sy ontstaan 76 jaar gelede te danke aan die behoefte vir opleiding in wolskaap- en Angoraboerdery. Vandag bied die skool opleiding in gemengde boerdery. Leerkragte is ingedeel by 'n spesifieke afdeling en is benewens die teoretiese onderrig, ook in die middae verantwoordelik vir die praktiese toepassing in leerders se spanwerktyd.

Gaste:



Tydsduur:

11 minute 24 sekondes

Luister: f071020.mp3 (4.79Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"

Main entrance Marlow Agricultural School Die hoofingang van die Hoër Landbouskool Marlow
Irrigation ditchDie plaas het toegang tot water vir besproeiing uit die Oranjerivier

Klik op fotos vir groter weergawe.