home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 6 Oktober 2007

Onderwerp:

Skaapbrandsiekte is węreldwyd die ernstigste skaapsiekte met die grootste ekonomiese impak. Vleisrasse met 'n dikker vel toon dikwels minder simptome vergeleke met fyner diere soos wolskape.

Gaste:



Tydsduur:

12 minute 20 sekondes

Luister: f071006.mp3 (5.18Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"

Die tipiese simptome van skaapbrandsiekte is onmiskenbaar op meegaande foto's - dit gaan gepaard met 'n gejeuk, versteurde wol of hare, of die voorkoms van korserige kolle.

Sheep scab
Sheep scab

Sheep scab