You are here:
Saterdag, 18 Augustus 2007
Onderwerp:
Uit Wallabywęreld het 'n vluglose voël hom tuisgemaak op SA bodem. Die wyfie lę sowat 20 - 30 eiers en die mannetjie is verantwoordelik om dit uit te broei. Die voël se grootste waarde lę in die vetlaag op sy rug waaruit olies vervaardig word vir kosmetiese en medisinale produkte.
Gaste:
- Louis Brink, Rietputs, Bitterfontein (027 642 1011)
- Jansie Steenkamp, Kamaboes, Kliprand (027 501 1035)
- Dr Alex de Kock, staatsveearts, Vredendal (027 213 3106)
- Albertus Dyason, landbouvoorligter, Vredendal (027 213 2000)
Tydsduur:
12 minute 31 sekondes
Luister: |
f070818.mp3 (5.26Mb, 44MHz @ 56kbs) |
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"

'n Nuuskierige emoe beskou die kamera van nader

Die emoemannetjie slaag daarin om die eiers doeltreffend van roofdiere te kamoefleer

Die besondere kleur van die eiers. Die emoewyfie lę tussen 20 - 30 eiers
Klik op fotos vir groter weergawe