You are here:
Saterdag, 11 Augustus 2007
Onderwerp:
Watter invloed het die groei van die middelinkomstegroep in Suid-Afrika op landboubesteding? Hoe vertoon die markpotensiaal vir 'n spesifieke landbouproduk en hoe kan die produksie van biobrandstof die winsgewendheid van landbou beïnvloed? Watter invloed het die wisselkoers op uitvoermarkte? Die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid grond hul antwoorde op vooruitskattings.
Gaste:
- Sanrie Reynolds ( landbou-ekonoom Departement Landbou: Wes-Kaap (021 808 7725)
- Dr Ferdie Meyer
- PG Strauss ( landbou-ekonome Universiteit Pretoria)
Tydsduur:
12 minute 33 sekondes
Luister: |
f070811.mp3 (5.27Mb, 44MHz @ 56kbs) |
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"