You are here:
Saterdag, 28 Julie 2007
Onderwerp:
Op 'n Karooplaas is die bedreiging van sprinkane welbekend maar die gunstige ekologiese effek wat swerms het op voedingstofhersirkulering in die grond, is minder algemeen bekend. Die bespuiting van sprinkane hou gevaar in vir alle inseklewe soos bye en miere en daarom die soeke na alternatiewe praktiese beheermetodes.
Gaste:
- Gerhard Pretorius, Karoo Nasionale Park, Beaufort-Wes (023 415 2828)
- Charl du Plessis, landbou-ontwikkelingsbeampte, Karoo (023 551 1034)
Tydsduur:
12 minute 16 sekondes
Luister: |
f070728.mp3 (5.15Mb, 44MHz @ 56kbs) |
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"

'n Sprinkaan in die vlieërstadium.

Die omvang van sprinkaanswerms en die skade wat hulle veroorsaak is duidelik.

Die omvang van sprinkaanswerms en die skade wat hulle veroorsaak is duidelik.
Klik op fotos vir groter weergawe