You are here:
Saterdag, 14 Julie 2007
Onderwerp:
Hoedanig verskil die behoeftes van plaaslike en buitelandse sitrusverbruikers en hoe vergelyk die gehalte van vrugte wat op dič onderskeie markte aangebied word? Hoe gewild is die versapte produk?
Gaste:
- Gerhard Uys, besturende direkteur Patensie sitrus 082 920 5023
Tydsduur:
11 minute 56 sekondes
Luister: |
f070714.mp3 (5.01Mb, 44MHz @ 56kbs) |
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"

Die besondere uitleg van die vallei se sitrusboorde

Gereed vir die uitvoermark