home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 7 Julie 2007

Onderwerp:

Die Kougaberge is natuurlike heuningbostee omgewing. Aanvanklik is die heuningbostee deur myne, gevangenisse en teringhospitale benut vir die gesondheidswaarde daarvan, maar vandag word feitlik die hele oes uitgevoer. Maar watter planne moet 'n boer uitdink om bergtee te oes en tot op moeder aarde te kry alvorens dit bewerk kan word?

Gaste:



Tydsduur:

12 minute 02 sekondes

Luister: f070707.mp3 (5.06Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"

Honeybush harvesting
Heuningbostee word met 'n sekel geoes en daarna bergaf vervoer om gedroog te word.
Honeybush after harvest
Die heuningbosteeplant spruit beter uit as dit kort op die grond ge-oes word.