home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: LANDBOU OORSIG ARCHIVE

Saterdag, 9 Junie 2007

Onderwerp: Alge in waterkanale wat watermeters en boere se besproeiingstelsels verstop, word suksesvol met kopersulfaat bestry. Boere se waterbelasting kan ook verlaag word indien 'n besproeiingsraad of watergebruikersvereniging ander inkomstebronne genereer.
Gaste:
  • Pierre Joubert, hoofbestuurder Gamtoos besproeiingsraad (082 553 0947)
Tydsduur: 12 minute 21 sekondes
Luister: f070609.mp3 (5.19Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"

Kougadam loop oor Herstelwerk aan waterpype naby Hankey
Die Kougadam is tans 100% vol. Die Gamtoos besproeiingsraad is verantwoordelik vir die instandhouding van die waterskema