home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 5 Mei 2007

Onderwerp:

Die uitreik van permitte vir die verskuiwing van wild en die hervestiging daarvan is 'n bron van frustrasie vir sommige wildboere in ons land. Van plantkenners se kant word kommer uitgespreek oor die toenemende getal wildplase. Is natuurbewaring gekant teen wildboerdery terwyl laasgenoemde slegs vra om 'n landbou-aktiwiteit te beoefen op dieselfde wyse as die veeboer.

Gaste:



Tydsduur:

12 minute 28 sekondes

Luister:

f070505.mp3 (5.24Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"

Wildkenners
Die paneel kundiges wat aan die gesprek op die wildplaas Sherwood in die distrik van George deelgeneem het.
Agter vlnr Sanet Briel (landbou-ekonoom en wildnavorser van Elsenburg), dr Kas Hamman (direkteur Biodiversiteit Cape Nature), William Gertenbach (hoof: Instituut vir Diereproduksie Elsenburg) Voor vlnr Jan Vlok (plantekoloog Suid-Kaap), Louis van Rensburg (voorsitter Suid-Kaap Wildboereorganisasie), Deon Furstenburg (senior landbouwetenskaplike LNR Irene)