home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 14 April 2007

Onderwerp:

Die balans tussen landbou en natuurbewaring word sigbaar in die Baviaanskloof wêrelderfenisgebied.

Gaste:



Tydsduur:

12 minute 42 sekondes

Luister:

f070414.mp3 (5.34Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"

Die Baviaanskloof wêrelderfenisgebied word omvou deur die Baviaanskloof- en Kougabergreekse

Agritoerisme word bevorder in die ongeskonde natuurskoon van die Baviaanskloof

Klik op fotos om 'n groter weergawe te sien.