home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 3 Maart 2007

Onderwerp:

Een van die besondere projekte van die Eenheid vir Plaaswerkers-ontwikkeling in die Wes-Kaap word in samewerking met die Nasionale Seereddingsinstituut aangepak. 'n Ander projek wat jaarliks in omvang toeneem, is die plaaswerker kompetisie en in diè program word besoek gebring aan Pietie Galant van die vrugteplaas Kromfontein in die Koue Bokkeveld wat verlede jaar aangewys is as Wes-Kaap se plaaswerker van die jaar.

Gaste:



Tydsduur:

12 minute 13 sekondes

Luister:

f070303.mp3 (5.13Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"